Les vir uitspraak Flitskaarte Woordeskat-vasvra Nulletjies-en-kruisies Omdopkaartjies Luistervasvra
Loading ....

Woordeskat

Juwelier
Juwele
Horlosie
Borsspeld
Halssnoer
Oorbelle
Ring
Armband
Kan jy my die horlosie wys?
Hoeveel kos dit?
Dit is te duur
Het jy iets goedkoper?
Kan jy dit toedraai as 'n geskenk, asseblief?
Hoeveel skuld ek jou?