Hoe sê jy in Nederlands? Ek soek werk; Mag ek jou CV sien?; Hier is my CV; Is daar verwysings wat ek kan kontak?; Hier is 'n lys van my verwysings; Hoeveel ondervinding het jy?; Hoe lank het jy in hierdie veld werk?; 3 jaar; Ek het 'n matrieksertifikaat; Ek het 'n kollege serifikaat; Ek soek deeltydse werk; Ek wil graag voltyds werk;

Werk aansoek :: Nederlandse woordeskat

Leer jouself Nederlands