Les vir uitspraak Flitskaarte Woordeskat-vasvra Nulletjies-en-kruisies Omdopkaartjies Luistervasvra
Loading ....

Woordeskat

Ek hou daarvan om fotos te neem
Ek hou daarvan om kitaar te speel
Ek hou nie daarvan om te brei nie
Ek hou nie daarvan om te verf nie
Ek hou daarvan om te lees
Ek hou nie daarvan model vliegtuie te bou nie
Ek hou daarvan om na musiek te luister
Ek hou daarvan om seëls te versamel
Ek hou nie daarvan om te sing nie
Ek hou daarvan om te teken