Hoe sê jy in Engels? Hotelkamer; Ek het 'n bespreking; Ek het nie 'n bespreking nie; Het julle 'n kamer beskikbaar?; Kan ek die kamer sien?; Hoeveel kos dit per nag?; Hoeveel kos dit per week?; Ek sal vir drie weke bly; Ons is hier vir twee weke; Ek is 'n gas; Ons het 3 sleutels nodig; Waar is die hysbak?; Is daar 'n dubbelbed in die kamer?; Het dit 'n privaat badkamer?; Ons wil graag 'n see-uitsig hê;

Hotel besprekings :: Engelse woordeskat

Leer jouself Engels