Les vir uitspraak Flitskaarte Woordeskat-vasvra Nulletjies-en-kruisies Omdopkaartjies Luistervasvra
Loading ....

Woordeskat

Kan jy 'n goedkoop hotel aanbeveel?
Hoeveel kos dit per nag?
Ek sal vir drie weke bly
Hoeveel kos dit per week?
Het julle 'n kamer beskikbaar?
Het julle 'n swembad?
Waar is die swembad?
Kan ek die kamer sien?
Is daar enigiets goedkoper?
Het julle 'n restaurant?