Les vir uitspraak Flitskaarte Woordeskat-vasvra Nulletjies-en-kruisies Omdopkaartjies Luistervasvra
Loading ....

Woordeskat

Ek moet 'n dokter sien
Is die dokter by die spreekkamer?
Ek voel nie goed nie
Ek is siek
Ek het 'n maagpyn
Ek het 'n hoofpyn
Ek moet gaan lê
Gaan lê
My keel is seer
Ek voel naar
Ek het 'n allergie
Ek het diarhee
Ek is duiselig
Ek het 'n skeelhoofpyn