Hoe sê jy in Engels? Ek voel nie goed nie; Ek is siek; Ek het maagpyn; Ek het hoofpyn; Ek voel naar; Ek is allergies; Ek het diarhee; Ek is duiselig; Ek het skeelhoofpyn; Ek is sedert gister koorsig; Ek het medisyne vir die pyn nodig; Ek het nie hoë bloeddruk nie; Ek is swanger; Ek het 'n uitslag; Is dit ernstig?;

Dokter: Ek is siek :: Engelse woordeskat

Leer jouself Engels